<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Kom dank nou almal God</aka>
<key>D</key>
<lyrics>[V1]
.D              G     D
 Kom, dank nou almal God
.     G              A  D  (2,3)
 met hart en mond en hande;
. D              G     D
 loof Hom wat wonders doen
.    G             A   D (2,3)
 tot in die verste lande.

[C1]
.  A               D         A
   -Van vroeg, van kindsbeen af,
.      D        E     A
   het Hy ons trou bewaar
.     G              Em
   en tot vandag toe nog
.     A   Asus    D
   geseën en gespaar.

[V2]
.D          G       D
 O God, so ryk en goed,
.     G             A  D  (2,3)
 gee ons solank ons lewe__
.D         G    D
 altyd 'n blye hart;
.    G            A   D (2,3)
 as dit U wil is: vrede.

[C2]
.  A        D     A
   -Laat U genade ons
.     D      E      A
   beveilig teen gevaar,
.      G         Em
   in donker ure ons
.        A     Asus   D   (B)
   van struikeling bewaar.

[V3]
. E             A        E
 Lof, eer sing ons voor God,
.     A            B  E  (2,3)
 die bron van alle lewe -
.            A       E
 die Vader, Seun en Gees,
.   A           B E
 almagtig en verhewe.

[C3]
.  B            E        B
   - Drie-enig God, ons roem
.     E      F#   B
   U krag en majesteit.
.     A              F#m
   O Heer, ons wil U noem:
.       B          E
   ons God in ewigheid!</lyrics>
<title>Lied Honderd agt en tagtig</title>
</song>